Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, December 12, 2011

8/12...Nella's 1st day.

Ons het vandag rustig klaargemaak en toe bietjie dorp toe gegaan om paar goedjies by die winkel te kry.  Vandaar gou vir Anel gaan wys hoe lyk ons "local" strand om voete nat te maak.  Ons het die kinders bietjie in die parkie laat speel. Verder het ons nou nie juis veel gedoen nie....


Ruan het dit nou nie juis amusant gevind dat die wind Anel se hare so in sy gesig in waai nie!




Anel speel bietjie met die kinders in die tuin.



No comments:

Post a Comment