Life is either a daring adventure or nothing.

Wednesday, December 21, 2011

13,14 & 15/12....Mengelmoes

Hier is so bietjie mengelmoes fotos van wat ons die afgelope dae aangevang het!  Van tent bou in die sitkamer tot fiets gaan ry en parkie toe gaan, tot nog 'n dag langs die strand!







Die voor aansig van ons huis.



 
 
 




By Shelly Beach, loop afstand van die huis af - met 'n paar bulte ingereken!






No comments:

Post a Comment