Ons is bietjie strand toe sodat ons darem weer ons surfing skills kan beoefen.
Anel demonstreer bietjie hoe moeilik dit kan wees om regop te kom op die bord...en alles is vir video doeleindes - soos ek sê sy is besig met 'n demonstrasie....;-)
Ruan probeer ook sy slag met surfing!
Doing it local style!! |
The Surfing bunch! |
No comments:
Post a Comment