Life is either a daring adventure or nothing.

Tuesday, January 10, 2012

24/12...Road Trip

Die 24ste Desember het ons 'n bietjie met ons nuwe wiele wat ons net die vorige dag gekry het, gaan rond ry. 

Ons het sommer net 'n koers ingeslaan en toe so op 'n pad beland wat gaan na die Ellenborough Falls (http://en.wikipedia.org/wiki/Ellenborough_Falls) toe.

Voor ons gery het, het Etienne vir ons lekkernye by 'n bakkery gekoop en ons het toe sommer langs die pad by 'n piekniek tafel gaan sit en so bietjie die soetighede verorber.









Vandaar is ons na die waterval.  Die weer was so bietjie reënerig maar gelukkig was ons gewapen met sambrele.



Anel mik om Etienne oorboord te gooi!  Susterliefde darem.....hehehe





 


No comments:

Post a Comment