Life is either a daring adventure or nothing.

Wednesday, January 11, 2012

30/12..Timbertown (Part 2)

Timbertown Part 2...


Timbertown is more than a heritage village! With many retailers located within the park, Timbertown is the place for shopping... With unique wares and gifts - Timbertown has something for everyone!

Set amongst 87 acres of natural forest, Timbertown is an entire village, re-created to demonstrate the struggles and achievements of our pioneers. It's an authentic heritage township, where the Horse and Carriage still runs, timber is still sawn and the bullock team still hauls it's heavy load. You'll smell the distinctive aroma from the steam engines, the smell of sawn timber and the smell of home style cooked meals.

Timbertown is considered by many to be one of Australia's finest Heritage Parks. Since opening in 1976, approximately 2,000,000 people have visited Timbertown from all parts of Australia and from around the world.

Hier het ons almal so bietjie "trigger-happy" met die kamera geraak en tussen my en Jolene het ons omtrent 'n magdom fotos geneem - so om dit so bietjie makliker te maak gaan ek dit 'n bietjie verdeel.  So, as julle aan die gatkant van die blog post begin lees, weet maar hoekom....

*********

Van die kelders af is ons na die stasie toe waar ons die stoomtrein gekry het.  Die stoomtrein ry spoorlangs deur die dorp en kan jy dan ook so bietjie meer van die woude en buitegeboue sien.



All aboard!




a Stick-up

Arme Bianca het haar alie afgeskrik vir hierdie boef wat ons kwansuis beroof het.  Sy bly net die heeltyd sĂȘ "No, no, no..."!

 Die kinders geniet die treinrit baie, so baie om te sien...



Na die heerlike treinrit het ons 'n uitvoering van die bulle gaan sien - hoe hulle te werk gaan om die houtstompe uit die bos uit te sleep.






Vandaar het ons gou iets gaan nuttig in die restaurant en toe is ons verder en gaan kyk na die tronk, die skool, die saagmeule en nog so een of twee op die pad.


Binne die restaurant



Publieke toilette

Off with yer head mister!

Let me out - let me out!


Cubby house!










Timbertown Saagmeulens




Ander besienswaardighede...





Ja, Etienne is terug kelders toe om vir ons so 'n drinkdingetjie te gaan koop...en sommer nie enige bottel nie!

No comments:

Post a Comment