Hein, Jolene en Micah kom kuier bietjie by ons vir Nuwe Jaar naweek. Hulle het so om en by middagete se koers hier in Port Macquarie uitgeslaan. Na die afpakkery en die kinders se opgewondenheid om mekaar weer te sien, het ons almal ingelaai om bietjie strand toe te gaan.
Daar bietjie rond baljaar en in die sand gespeel.
|
Jolene & Micah |
|
Micah |
|
Hein & Etienne...deel 'n grap! |
|
Soos 2 ou manne sit hulle en kyk die "uitsig" |
|
Beach Babe - Anel |
Toe terug gekom huis toe, vuur aangesteek en drankies ingeskink...
|
Tower of shooters...Cheers |
Lol, en wat 'n view het die manne nie gehad nie! ;o) xxxxxxxxx
ReplyDelete