gaan kuier om so bietjie strawberries te pluk.
Die kinders was vreeslik opgewonde...ek het hulle so bietjie vertel van strawberries en dat dit op 'n plaas gegroei word. Altwee kinders het in daardie sin van my, elkeen net een woord gehoor...Ruan = farm en Bianca = strawberries!
Gewapen met ons benodighede om die strawberries te pluk het ons deur gewandel na die tonnels waar die strawberries gegroei word.
'n Lekker grootte...amper my handpalm vol gelê! |
Sjoe, maar die strawberries lyk goed en sappig, en ons het 'n hele paar groot strawberries gekry. En sappig jong, van die lekkerste strawberries wat ek al geeët het.
No comments:
Post a Comment