Etienne het nou vir Ruan al 'n paar dae lank belowe dat hulle sal gaan vis vang. Nou ja, toe het ons die toerusting en dinge reg gekry en gaan vis vang! Ons het uitgery na 'n volgende plekkie, North Haven - seker so om en by 30km van Port Macquarie af. Daar bietjie visgevang en toe so bietjie deur die area gery om te verken.
Etienne hulle het nou nie juis veel vis gevang nie, kan darem spog met 2!
Maar dit was 'n mooi sonnige dag.
Tuesday, January 10, 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment