Life is either a daring adventure or nothing.

Sunday, January 13, 2013

2/12/2012 North Brother

Ons het vir Pa en Ma uitgeneem North Brother toe om vir hulle ook die uitsig van daar bo af te wys - wat 'n jammerte dat ons nie "clear skies" gehad het nie - was bewolk maar nogsteeds baie bedompig en warm - ten spyte van die deinserigheid het ons nogsteeds die mooi uitsig waardeer en geniet!

Hou lekker piekniek met 'n pragtige uitsig....




 
 
I spy with my little eye....hier kyk ons wie sien eerste die plaaslike koala.



Van die pragtige plantegroei.




Hoe sĂȘ 'n mens...jy kan die bobbejaan uit die bos uithaal maar jy kan nie die bos uit 'n bobbejaan uithaal nie....back to his roots....














No comments:

Post a Comment