Life is either a daring adventure or nothing.

Friday, January 11, 2013

Lighthouse Beach - 1/12/2012

Terwyl Etienne bietjie die golwe by Lighthouse beach gaan terg het met sy surfbord, het ek gou vir Ma en Pa die Lighthouse en die uitsig van Lighthouse gaan wys.  Vandaar het Oupa, Ouma, Ruan en Bianca met die trappe afgestap en al met die strand langs terwyl ek gou die kar onder gaan parkeer het.

Die kinders het heerlik geswem maar die son het naderhand bietjie te erg geraak en het ons opgeskuif na die koelte toe.

















No comments:

Post a Comment