Die groot boom by die dorp se parkie - by Town Green soos die area bekend staan.
Sit die klomp bobbejane op die stoep en roomys eet - reg voor 'n Community Project winkel waar daar goedere verkoop word wat deur mense in Suid-Afrika en ander Afrika lande gemaak word.
Die uitsig van die Breakwall oor Town Beach.
No comments:
Post a Comment