Hy geniet sy karate en ons is baie trots op hom dat hy so goed doen daarin.
Hier haal hulle die ou belt af. Na hul dit afgehaal het, vou hul dit op, en sit dit op die grond neer. Waar hulle dan van agter die ou belt oor die belt trap en dan voor die belt gaan sit.
KR Little Ninja groep foto |
No comments:
Post a Comment