My Ma geniet dit vreeslik om skulpe en klippies op te tel - my Pa moes geduldig die sak dra waarin haar "vangs" gegooi word!
Voetspore word agtergelaat....
![]() |
| O la la.... |
![]() |
| Dis hoe daar vir wit mossels gegrou word! |
![]() |
| My Ma se permanente sandale! |
Gedagtes & foto's met 'n mengelmoes van ditjies en datjies.
![]() |
| O la la.... |
![]() |
| Dis hoe daar vir wit mossels gegrou word! |
![]() |
| My Ma se permanente sandale! |
No comments:
Post a Comment