Tyd vir die Kersboom opslaan...almal het ingespring om te help en Ruan was baie in sy noppies toe hy die voorreg kry om die top van die boom te kan opsit.
Almal het ook soos regte "Santa's helpers" gelyk met ons Krismis hoede op.
Sunday, January 13, 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment