Life is either a daring adventure or nothing.

Friday, January 25, 2013

Kersete 25/12/2012

Vir Kersete het ons heerlik buite gesit en braai - die weer was heerlik warm en onder die koelte bome buite, was dit heerlik!

Vir voorgereg het ons heerlike Aussie-style "Prawn-on-the-Barbie" gehad.  Ons het die Kerstafel binne gedek en omtrent weggelĂȘ aan die kos.

Vir nagereg het ons ook eg Aussie styl - Pavlova gemaak.

Etienne besig om ons voorgereg te berei

Ons Kers cocktail!





Lekker gesmul mond!!


Die kinders kry my onder...letterlik!

Ons Kerstafel




Die Aussie Pavlova

No comments:

Post a Comment