Life is either a daring adventure or nothing.

Saturday, September 10, 2011

NZ Hols (Mon 22/08/11....Day 2)...Part 1

Gaming Arcade!!!

Maandagoggend het ons eers by die "local" shopping mall gestop om paar goedjies te koop.  Daar is toe 'n tipiese gaming arcade....en aangesien die weer so bietjie triestig was, besluit ons om die kinders bietjie te laat speel.  Nou ja, eerste keer in 'n gaming arcade het vir hulle gevoel soos 'n groot avontuur - hulle het dit baie geniet!  En die groot kinders net so baie....!










Terwyl die kinders in die "shopping mall kids entertainment ride" ry, sit die ouers net langsaan in massage stoele!!  Heerlik!  Vir net NZ$4 kry jy 8 minute se massage!  En natuurlik het ons hierdie diens wat die shopping mall verskaf benut!  Hierdie is die beste ooit!!

No comments:

Post a Comment