Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, September 12, 2011

NZ Hols (Sat 03/09/11...Day 14)

En so kom alle goeie dinge ook tot 'n end.  Die Saterdagoggend het ons dou voor dag - letterlik! - opgestaan en lughawe toe gegaan vir ons terugvlug Australia toe. 

New Zealand was opwindend en pragtig en ons neem mooi en lekker memories saam met ons.  Dankie ook vir Andre en Heidi vir julle gasvryheid en die tydjie saam met julle.

Terug in Australia het Hein ons weer op Sydney lughawe kom haal en net na 'n vinnige koppie koffie by hulle het ons die lang ry terug na Wagga aangedurf.  Poegaai moeg het ons laat die aand by die huis gekom.

No comments:

Post a Comment