KAYAK!!! Die manne se geduld is uiteindelik beloon deur die Vrydagoggend te gaan vir kayaking in die hawe! Ruan het saam met Etienne op 'n kayak gegaan. Bianca was bietjie omgekrap want soos sy wou weet..."where's my boat?"
Die manne het dit baie geniet, al was Ruan so bietjie skrikkerig toe hulle eers uit op die water was - dis mos sy eerste keer op 'n kayak en nie juis geweet wat gaan gebeur nie - maar nogtans het hy dit geniet.
Monday, September 12, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment