Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, September 26, 2011

Well done Ruan!

Ek is so trots op Ruan - hy het baie goed gedoen met sy swem en van volgende termyn is hy in die volgende "level".  Hy geniet sy swem vreeslik baie.

Geluk Ruan, ons is trots op jou xxx

No comments:

Post a Comment