Life is either a daring adventure or nothing.

Sunday, September 11, 2011

NZ Hols (Thu 25/08/11...Day 5)...Part 4

Van die Waitomo Glowworm Caves het ons 'n entjie gery na ons eerste aand se kampplek toe.  Die kampplek is verniet en in die middel van nêrens - wat dit juis lekker maak - dan is 'n mens lekker alleen en het nie lawaaierige dronk kamppeerders rondom 'n mens nie.

Ons het ook 'n kaia tipe afdak gehad waar 'n lekker vuurmaakplek en tafel was - die manne het vir ons 'n lekker vuurtjie aangeslaan.







Dit was nou 'n hele lekker gedoente vir die kinders om die eerste aand nou hulle bed te maak en te slaap in die "bus".




Die volgende oggend.....






Die tipe van kamppeerders waarmee ons te doen gekry het!

1 comment:

  1. he isn't going to be much good in bed with you let me join you

    ReplyDelete