Woensdag 31 Augustus het ons die kinders bietjie bederf en na Waiwera Thermal Resort (http://www.waiwera.co.nz/) toe gegaan vir bietjie swem.
Dit was heerlik en almal het 'n lekker tyd gehad.
Ruan het tot met die kiddie slide afgegaan nadat Etienne vir hom gewys het hoe lekker dit is.
Daddy en Mammie het beurte gemaak by die groot slides - ja, ons het omtrent weer soos kinders gevoel!
Monday, September 12, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment