Life is either a daring adventure or nothing.

Saturday, September 10, 2011

NZ Hols (Thu 25/08/11...Day 5)...Part 1

Die oggend het die manne ons Campervans gaan haal waarmee ons vir 'n paar dae deur die Noord eiland gery het.  Die kinders was vreeslik opgewonde oor die "bus" wat Daddy gaan haal het - die bus waarin ons gaan slaap ook!

Ons almal was vreeslik opgewonde oor hierdie avontuur van met die Campervan rondtoer en ek moet sê dis nou nogals iets wat ek weer sal doen. 

Nou ja, klaar gepak en gelaai....en we're ready to go!!




No comments:

Post a Comment