Life is either a daring adventure or nothing.

Monday, September 12, 2011

NZ Hols (Sun 28/08/11....Day 8)...Part 1

The Luge....Rotorua

Ons volgende stop was Rotorua (http://en.wikipedia.org/wiki/Rotorua)

Ons beplan om by die Maori village Whakarewarewa (Thermal village) te gaan rondloop en 'n toer te doen maar aangesien ons bietjie vroeg was het ons beplan om Rotorua bietjie te verken.  Wel, ons besluit toe om die Luge te gaan doen.


A world 'first' proudly designed and built in Rotorua. The Luge is a fun filled ride on a three-wheel cart. The unique braking and steering system provides the rider full control and allows them to travel as fast or slow as they wish. An exciting ride suitable for all ages.


Wel, om dit op te som....DIT WAS VET PRET!

Jy gaan met 'n kabelkar op teen die berg waar daar dan sulke "tracks" is wat jy dan met die luge karretjie af ry tot op 'n punt, dan neem jy weer 'n "ski-lift" op na bo om dan weer af te ry!

Die kinders het dit vreeslik geniet ook - selfs Bianca, wat ek gedink het eers skrikkerig sou wees - wou glad nie ophou toe ons sê dis nou klaar nie!  Het sommer begin huil toe sy haar helmet moes afhaal, en sy bly sê..."No, again!"

Dit was nou bietjie moeilik - met die tipe aktiwiteit wat dit is - om fotos en video te neem, maar ek kon darem so 'n paar inpas en ons het ook fots van die plek gekry wat hulle langs die roetes neem.

Oppad boontoe....






Gearing up



Rough & Ready
 













No comments:

Post a Comment